In volle oorgawe


Teks: Galasiërs 1:11-12

“‘die Goeie Nuus wat ek aan julle verkondig het, is nie deur mense uitgedink nie. 12 Ek het dit nie by ’n mens gehoor of geleer nie, maar deurdat God Jesus Christus aan my geopenbaar het.”.
 

Elke Christen is voltydse In diens vir Jesus Christus ons Here. As gelowiges, wat In pas is met God en Sy Woord, kan ons nie deeltyds betrokke wees soos ‘n 'reservis' van die weermag nie. Nee – ons oproep is om In volle diens van God te wees.
 
Na Paulus se bekering is die volle waarheid aan hom ge-openbaar, wat in totale ooreenstemming was met wat die ander dissipels geweet en geleer het. So bou Paulus sy lewe en getuienis vierkantig op die basiese feite van Wie Jesus was, wat Hy gedoen het deur die kruis, sonder om iets by te las of te verander.
 
Dit is die sleutel tot effektiewe Christen diens. God het alles gegee en gedoen om verlossing vir ons te bewerk; ons moet dit met alles in ons lewe beantwoord uit dankbaarheid. Ons kan self nie groei in geloof, of ander help om te verdiep in hulle verstaan van God, as ons nie hierdie waarheid in ons lewens toepas nie.  
 
Kom kuier gerus saam by die volgende erediens en bring op nuut jou lewe In pas met God se wil.

Geseënde week.

Andre



 
Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE….
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Winde van verandering
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Wese van goeie dade
Die besondere opdrag om God lief te hê met alles wat en wie ons is dui op ons verhouding met God, as ons Vader en ons as Sy kind. Dit is ‘n liefde wat my hele wese omvat. More ...
Wees voorbereid
Sy Woord en stem wil ons lei en versterk. Ons gaan moet voorberei deur Sy wapenrusting aantrek om gereed te wees vir hierdie- en elke ander krisis wat voorlê. More ...
Wees dankbaar, dit is wat Christus verwag!
"Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” More ...