Welkom by SA Gemeente Loughton


Is jy nuut by ons? Indien wel, baie welkom!! Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom. Ons eredienste begin om 9:00am elke 2e en 4e Sondag van die maand en is gewoonlik so uur en 'n half lank. Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons sal jou graag wil ontmoet!

Huiskerk gaan nog steeds voort op ons sociale platforms:

Hier is al die besonderhede oor hoe om saam te kyk:

 - Facebook
 - Youtube
 - SA Gemeente Website

Nuut by Ons? Meer oor Ons
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 2de en 4de Sondag van die maand om 09:00 die oggend.
Kom loer gerus in!
Adres: Theydon Bois Village Hall, Coppice Row, Theydon Bois, CM16 7ER
 
Hoop en verwagting
Hoop en verwagting
Jou verhouding met God kan ’n lig word vir iemand wie se geloof gewond is. Wanneer ons ons stories van hoop deel – stories wat deur stilte, twyfel en moedelose dae gevorm is – gebruik God dit om nuwe hoop te laat ontkiem.

Onlangse Nuus

Loughton Eredienste
Ons hou Eredienste elke tweede en vierde Sondag van die maand kerk. Theydon Bois Village Hall om 9:00 Coppice Row, Theydon Bois, Essex, CM16 7ER
Loughton Nuusbrief
'n Lekker lees NUUSBRIEF oor wat gebeur by SAG Loughton en waarna om uit te sien...!!
Manne Ontbyt 31 Januarie om 9uur
Die manne kuier heerlik saam en geniet 'n heerlike ontbyt.
  Lees meer...