Login
Register
Search
Home
Middellande - Solihull
Noordwyk - Theydon Bois
Aanlyn Preke
SA Gemeente
Welkom by SA Gemeente
Is jy nuut in Engeland, of dalk al lankal hier, en wil deel word van 'n dinamiese familie kerk?
Ons
Middellande - Solihull Gemeente
hou Eredienste elke 1ste en 3de Sondag om 10h00 en
die
Noordwyk - Theydon Bois Gemeente
elke 2de en 4de Sondag om 09h00.
Ons het ook
Aanlyn Preke
beskikbaar indien jy nie een van ons eredienste kan bywoon nie.