Welkom by SA Gemeente Middellande


Baie welkom by ons. Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom.

Ons Eredienste begin om 10h00 elke 1e en 3e Sondag van die maand.
Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons wil jou graag ontmoet!

Ons het ook Aanlyn Preke beskikbaar indien jy nie een van ons Eredienste kan bywoon nie.
 
Nuut by Ons? Meer oor Ons
 
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 1ste en 3de Sondag van die maand om 10:00 die oggend.
Kom loer gerus in!
Vernuwing van ons lewe
Vernuwing van ons lewe
’n Vernuwende lewe beteken nie ’n perfekte lewe nie. Dit beteken ’n lewe wat weer en weer terugdraai na Christus. ’n Lewe wat leer om genade te ontvang en genade te gee. ’n Lewe waar geloof nie net bely word nie, maar sigbaar word in liefde.....

Onlangse Nuus

Middellande Erediens.
Ons hou weer Erediens onder EEN dak .... Elke eerste en derde Sondag van die maand by Alderbrookskool, Blossomfield Road, Solihull, B91 1SN
Nuusbriewe
‘n Lekker lees nuusbrief oor wat gebeur by SAG Middellande en waarna om uit te sien.
The Nickleblacks met Jo Black en Refentse
Maak gereed vir 'n eg Suid- Afrikaanse aand propvol goeie musiek, baie lag en lekker kuier.

Kalender