Welkom by SA Gemeente Noordwyk


Baie welkom by ons. Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom.

Ons Eredienste begin om 09h00 elke 2de en 4de Sondag van die maand.
Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons wil jou graag ontmoet!

Ons het ook Aanlyn Preke beskikbaar indien jy nie een van ons Eredienste kan bywoon nie.
 
 
Nuut by Ons? Meer oor Ons
 
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 2de en 4de Sondag van die maand om 09h00.
Kom loer gerus in!
Vernuwing van ons lewe
Vernuwing van ons lewe
’n Vernuwe lewe beteken nie ’n perfekte lewe nie. Dit beteken ’n lewe wat weer en weer terugdraai na Christus. ’n Lewe wat leer om genade te ontvang en genade te gee. ’n Lewe waar geloof nie net bely word nie, maar sigbaar word in liefde...

Onlangse Nuus

SAG Theydon Bois Nuusbrief
'n Lekker lees NUUSBRIEF oor wat gebeur by SAG Loughton en waarna om uit te sien...!!
Jo Black en Refentse Live in PUTNEY
Jo Black kom kuier. 8 Julie 2026. ’n Aand vol musiek, gees, lekker kuier en Suid-Afrikaanse energie om saam met familie en vriende te geniet! 📅 Woensdag 8 Julie 2026 - klein Saterdag! 📍 The Half Moon Putney ⏰ 20:00
  Kalender