Welkom by SA Gemeente Middellande


Baie welkom by ons. Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom.

Ons Eredienste begin om 10h00 elke 1e en 3e Sondag van die maand.
Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons wil jou graag ontmoet!

Ons het ook Aanlyn Preke beskikbaar indien jy nie een van ons Eredienste kan bywoon nie.
 
Nuut by Ons? Meer oor Ons
 
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 1ste en 3de Sondag van die maand om 10:00 die oggend.
Kom loer gerus in!
Geloofspendulum
Geloofspendulum
In ’n wêreld vol onsekerheid en druk, help geloof ons om terug te swaai na God toe – om weer te hoor, weer te vertrou, weer vas te hou. 'Alles in Geloof ' beteken nie ons twyfel nooit nie; dit beteken ons keer telkens terug na die Here wat getrou bly.

Onlangse Nuus

Middellande Erediens.
Ons hou weer Erediens onder EEN dak .... Elke eerste en derde Sondag van die maand by Alderbrookskool, Blossomfield Road, Solihull, B91 1SN
Nuusbriewe
‘n Lekker lees nuusbrief oor wat gebeur by SAG Middellande en waarna om uit te sien.

Kalender