Kalender 

calendar-header  
Hier is die jaar se volledige kalender in PDF formaat vir download:

Alternatiewelik - hieronder volg die volgende paar weke se aksies...

 
Piekniek en kuier
Saturday 16 May 10:00
Kom kuier, lag, speel en eet saam!

Pak vir julle 'n heerlike piekniekmandjie en kom kuier saam! Bring ook balle en kolwe saam- daar is baie speelplek.
’n Heerlike dag in die buitelug.
Ons kry mekaar naby die 
'visitor centre'.
Parkering:Kenilworth Road 
(Park and Ride). Eerste 3 ure gratis
Erediens
Sunday 17 May 10:00
Kom loof en aanbid saam.
Erediens
Sunday 7 June 09:00
Kom loof en aanbid saam
Erediens
Sunday 21 June 10:00
Kom loof en aanbid saam
Erediens en Gemeente braai
Sunday 5 July 10:00
Kom loof en aanbid saam.
Erediens
Sunday 19 July 10:00
Kom loof en aanbid saam.