Nuus

nuus-header


Hier is al ons doen en late die afgelope tyd. Kliek gerus op die artikels onder om meer uit te vind.

 

Tienerkamp 2025
Tienerkamp 2025
'n Kamp waar elke tiener op hulle vlak bedien word. Vier kragtige sessies oor Jesus se liefde en volgelingskap, met lofprysing, kleingroepe en leiers wat saam reis.
Middellande Erediens.
Middellande Erediens.
Ons hou weer Erediens onder EEN dak .... Elke eerste en derde Sondag van die maand by Alderbrookskool, Blossomfield Road, Solihull, B91 1SN
Nuusbriewe
Nuusbriewe
‘n Lekker lees nuusbrief oor wat gebeur by SAG Middellande en waarna om uit te sien.