Kalender 

calendar-header  
Hier is die jaar se volledige kalender in PDF formaat vir download:

Alternatiewelik - hieronder volg die volgende paar weke se aksies...

 
Erediens en Gemeente braai
Sunday 5 July 10:00
Kom loof en aanbid saam.
Erediens
Sunday 19 July 10:00
Kom loof en aanbid saam.
 
Middellande Erediens
Sunday 2 August 10:00
Kom loof en aanbid saam.
Net aanlyn Erediens vanoggend.
Sunday 16 August 10:00
Daar is nie vanoggend Erediens by Alderbrook skool nie. Jy kan by jou plaaslike gemeente inskakel.
Tiener Naweek Year 7-9
Friday 4 September 17:30
Maak seker jy skryf dadelik in. Kliek hier.
Erediens
Sunday 6 September 10:00
Kom loof en aanbid saam
 
Erediens en Nagmaal
Sunday 20 September 10:00
Kom loof en aanbid saam. Na die diens kuier ons saam. Bring 'n bord met tradisionele happies saam om te deel.
Dames Dag
Saturday 3 October 13:00
Kom kuier saam. Ons gaan saam kuier, kreatief , kuier en eet.
Erediens
Sunday 4 October 10:00
Kom loof en aanbid saam.
Tiener Naweek Year 10-A levels
Friday 16 October 17:30
Kom kuier saam. Skryf dadelik hier in.