Welkom by SA Gemeente Noordwyk


Baie welkom by ons. Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom.

Ons Eredienste begin om 09h00 elke 2de en 4de Sondag van die maand.
Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons wil jou graag ontmoet!

Ons het ook Aanlyn Preke beskikbaar indien jy nie een van ons Eredienste kan bywoon nie.
 
 
Nuut by Ons? Meer oor Ons
 
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 2de en 4de Sondag van die maand om 09h00.
Kom loer gerus in!
Rus wat Jesus gee
Rus wat Jesus gee
Jesus beloof nie dat elke probleem onmiddellik sal verdwyn nie. Hy belowe sy teenwoordigheid binne ons probleme. By Hom hoef ons nie voor te gee dat ons sterk genoeg is nie. Ons mag ons laste neerlĂȘ en ontvang wat ons nie self kan vervaardig nie

Onlangse Nuus

SAG Theydon Bois Eredienste
Ons hou Eredienste elke tweede en vierde Sondag van die maand kerk. Theydon Bois Village Hall om 9:00 Coppice Row, Theydon Bois, Essex, CM16 7ER
SAG Theydon Bois Nuusbrief
'n Lekker lees NUUSBRIEF oor wat gebeur by SAG Loughton en waarna om uit te sien...!!
  Kalender