KersSANGdiens
13 Desember 2026 om 10:00
SAG Theydon Bois se KersSANGdiens
Theydon Bois Village Hall
Coppice Row
Theydon Bois
CM16 7ER
Kom loof en prys die Heer. Ons KersSANGdiens is baie spesiaal!!!
Na die diens gaan ons saam eet en kuier.
Spyskaart:
Skaapboud, vark
Pampoenkoekies
gebakte aartappels, rys
groenbone en yorkshire puddings!
​Daar is ook 'n vegetariese gereg.
Heerlike poeding
Kaartjies:
Volwassenes £15 (13 en Ouer)
Kinders £10 ( 6-12jaar)
Kinders 0-5jr gratis
Almal bring hul eie drinkgoed
Koop jou kaartjies voor of op 6 Desember...
Koop hier jou kaartjies
Kontak Ena indien indien jy wil help.
ena@gemeente.com
Bring asb eie glase en drinkgoed, daar sal koffie en tee wees.