Kalender
Hier is die jaar se volledige kalender in PDF formaat vir download:
Alternatiewelik - hieronder volg die volgende paar weke se aksies...
Manne Naweek
Friday 27 March 17:00
Kom herlaai jou batterye saam met mede gelowiges! |
Paasdiens
Sunday 5 April 10:00
Kom vier saam met ons die opstanding van Christus in ’n warm en feestelike atmosfeer.
Na die diens eet en kuier ons saam. Bring asb ‘n bordjie met jou gunsteling soet- EN sout happies om te deel - onthou ook jou eie eetgerei.
Daar sal koffie en tee wees.
Indien moontlik, bring asb ’n paaseier of twee saam vir ons 'paaseier-soektog.' Kom loof en aanbid saam. |
Erediens
Sunday 19 April 10:00
Erediens
Sunday 3 May 10:00
Erediens
Sunday 17 May 10:00
Erediens
Sunday 7 June 09:00
Erediens
Sunday 21 June 10:00