Nuutste Media 

media-header
Terwyl ek deur julle stad geloop en kyk  het na die plekke waar julle aanbid, het ek ook 'n altaar gekry waarop geskrywe  staan: ‘Aan 'n onbekende god.’ "Nou ja, wat julle aanbid sonder om daarvan kennis te hê, verkondig ek aan julle."
Andre Harmzen
16/07/2019
'Oefen jou liewer om in toewyding aan God te lewe. Om jou liggaam te oefen , het wel 'n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want dit bevat 'n belofte van lewe, vir nou en die toekoms.'
Andre Harmzen
24/06/2019
"Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus."
Andre Harmzen
10/06/2019
"Julle het met die ou, sondige mens en sy gewoontes gebreek en leef nou die lewe van die nuwe mens, wat al hoe meer vernuwe word na die beeld van sy Skepper...."
Andre Harmzen
12/05/2019

 

Notas
Kan ek die Bybel glo? (1.7MB)