Welkom by SA Gemeente Middellande


Baie welkom by ons. Gaan kyk gerus na ons Nuut by Ons bladsy om meer inligting te bekom.

Ons Eredienste begin om 10h00 elke 1e en 3e Sondag van die maand.
Kom kuier saam met ons na die diens oor 'n koppie tee of koffie. Ons wil jou graag ontmoet!

Ons het ook Aanlyn Preke beskikbaar indien jy nie een van ons Eredienste kan bywoon nie.
 
Nuut by Ons? Meer oor Ons
 
Erediens Tye Ons Eredienste is elke 1ste en 3de Sondag van die maand om 10:00 die oggend.
Kom loer gerus in!
Wanneer kleur dof raak
Wanneer kleur dof raak
Die Evangelie begin juis daar waar ons ophou voorgee dat alles helder is. God kom nie net na mense wie se lewe mooi ingekleur is nie. Hy kom na mense wat moeg, skuldig, gebroke en vaal geword het. En dan doen Hy wat ons self nie kan doen nie.....

Onlangse Nuus

Middellande Erediens.
Ons hou weer Erediens onder EEN dak .... Elke eerste en derde Sondag van die maand by Alderbrookskool, Blossomfield Road, Solihull, B91 1SN
Nuusbriewe
‘n Lekker lees nuusbrief oor wat gebeur by SAG Middellande en waarna om uit te sien.

Kalender