Die Woord wat skep.

 
Teks: Johannes 1:1-18
 
Johannes skryf in vers 3 en 4: “Alles het deur Hom tot stand gekom, en sonder Hom het niks ontstaan wat tot stand gekom het nie. In Hom was lewe…”

Die Woord het alle dinge geskep. Die Woord is die een wat lewe skep. Daar is geen lewe behalwe die Woord nie. Die Bybel bevestig duidelik dat die oorsprong en voortsetting van fisiese lewe, in al sy vorme, deur die Woord gegee en in stand gehou word. Geskape dinge het nie lewe op sigself nie; hulle het net lewe soos dit aan hulle gegee word deur die Woord.

Die digter van Psalm 39 stel dit soos volg:
U het my al gesien toe ek nog ongebore was, al my lewensdae was in u boek opgeskrywe nog voordat ek gebore is.” (Psalm 139:16).
 
Mag jy God se inspraak in jou lewe elke dag sien en aanneem.
 
Geseënde week
Andre

 


Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE….
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Winde van verandering
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Wese van goeie dade
Die besondere opdrag om God lief te hê met alles wat en wie ons is dui op ons verhouding met God, as ons Vader en ons as Sy kind. Dit is ‘n liefde wat my hele wese omvat. More ...
Wees voorbereid
Sy Woord en stem wil ons lei en versterk. Ons gaan moet voorberei deur Sy wapenrusting aantrek om gereed te wees vir hierdie- en elke ander krisis wat voorlê. More ...
Wees dankbaar, dit is wat Christus verwag!
"Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” More ...