God IN jou vuuroond


Teks: Daniël 3:8-28
 
Sadrag, Mesag en Abednego se besluit om nie te buig voor Nebukadneser se beeld nie, laat hulle in die sop beland. Hulle antwoord is duidelik: Ons weet nie presies wat gaan gebeur nie, maar ons bly in God vertrou. Dit is in hulle verhouding met God waar hulle aanvaarding van hulle situasie en besluit(e) vind. God red hulle nie uit die vuuroond nie, maar is by hulle in die hitte van die vuuroond.
 
As mens begin ons “sweet” in tye van druk oor die stryd wat (moontlik) kom. Dit is juis in hierdie oomblikke wat ons vertroue moet hê in God. Die gevolg van ons vertroue is nie (noodwendig) vermyding van ons uitdagings nie, maar ‘n getuienis van ons persoonlike verhouding met die lewende God. Daarin lê ons redding – God is met ons binne en buite die vuuroond(e) in jou lewe.
 
Mag jy met sekerheid weet dat God by jou is.

Andre

 


Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE….
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Winde van verandering
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Wese van goeie dade
Die besondere opdrag om God lief te hê met alles wat en wie ons is dui op ons verhouding met God, as ons Vader en ons as Sy kind. Dit is ‘n liefde wat my hele wese omvat. More ...
Wees voorbereid
Sy Woord en stem wil ons lei en versterk. Ons gaan moet voorberei deur Sy wapenrusting aantrek om gereed te wees vir hierdie- en elke ander krisis wat voorlê. More ...
Wees dankbaar, dit is wat Christus verwag!
"Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” More ...