Die Ster

Vanaand sal die sogenaamde Kersfees-ster, of Christus-ster vir die eerste keer in 800 jaar te siene wees. Net na sonsondergang sal Jupiter en Saturnus inlyn wees tot so ‘n mate dat ons, op aarde, dit as een groot helder ster, of dubbel-planeet sal sien. Die vorige keer wat dit gebeur het was in 1226 en die volgende keer wat dit gedeeltelik sal gebeur is eers weer in 2080.
 
Matteus 2 vertel van die geleerdes se besoek uit die ooste (Persië) om die kindjie te besoek. Hulle het ‘n ster gevolg wat hul tot in Betlehem gelei het om aan hierdie nuwe Koning hulde te bring. Christus die Messias het gekom na die gewone mense in Betlehem en Hy word erken van heinde-en-verre deur elkeen wat Sy Lig sien, erken en volg.
 
Gaan kyk vanaand op na die hemel; gaan volg Sy Lig; en sien waar jou hulp vandaan kom.
 

Geseënde week,
Andre

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE….
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Winde van verandering
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Wese van goeie dade
Die besondere opdrag om God lief te hê met alles wat en wie ons is dui op ons verhouding met God, as ons Vader en ons as Sy kind. Dit is ‘n liefde wat my hele wese omvat. More ...
Wees voorbereid
Sy Woord en stem wil ons lei en versterk. Ons gaan moet voorberei deur Sy wapenrusting aantrek om gereed te wees vir hierdie- en elke ander krisis wat voorlê. More ...
Wees dankbaar, dit is wat Christus verwag!
"Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” More ...