Dien die Here met blydskap.
Teks: Psalm 100 (NLV)
Almal op aarde, juig tot eer van die Here!
Dien die Here met blydskap.
Kom voor Hom en sing met vreugde.
Erken dat die Here God is!
Hy het ons gemaak, en ons is Syne, sy volk, die skape van sy weiveld.
Gaan sy poorte in met dankliedere, sy hofsaal met lofgesange.
Dank Hom en prys sy Naam.
Want die Here is goed.
Sy troue liefde hou aan vir altyd, sy trou is van geslag tot geslag.
Geseënde week.
Andrè
Vorige Briewe
Wysheid oor die grysheid. | Gebed…
Here, ek is een van die mense wat oud genoem word.
Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag.
Laat my in my laaste treë nie alleen nie.
More ...
|
|
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE… | Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde.
More ...
|
|
Winde van verandering. | "Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie."
More ...
|
|
| |
|