Lewensreis tuis.

 
Teks: Psalm 139
 
Die vakansie is amper op ‘n einde. Maande se beplanning; weke se pret; en dae se reis bring ons terug na ons huise. Sommiges is dankbaar om weer tuis te wees. Ander is dalk onseker of bekommerd oor wat voorlê in die komende maande.
 
Max Lucado skryf : “God never said that the journey would be easy, but He did say that the arrival would be worthwhile.” Dit was seer seker waar vir Abraham, Josua, Job, Dawid, Daniël en Paulus. Dit is ook waar vir jou en my.
 
Ken God se Woord en wil. Vind jou tuiste by die Here en vertrou op Hom.
 
Gebed:      
Deurgrond my, o God, deurgrond my hart,
ondersoek my, sien tog my onrus raak.
Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie
en lei my op die beproefde pad!.

                (Psalm 139:23-24)
 
Geseënde week. Sien jou by Sondag weer by die erediens.
Andrè



Andrè

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...