Hemel en Aarde vir God.

 
 
Christene moet bid en spit. Geloof verg kennis, woorde en dade.
 
Wanneer ons die “Onse Vader”-gebed bid, meld ons aan vir diens in God se Koninkryk. Ons kan nie die uitdagings van ’n bloeiende wêreld rondom ons sy stap of vermy nie. Ons sit nie passief en wag op die hemel nie; ons bevind ons nie eenkant in die een of ander kerklike wagkamer nie; ons kan nie wegkruip van die lewe en sy uitdagings nie.
 
In stede maak ons, ons hande vuil met die seer en swaar van die lewe. Ons laai ander se laste op ons skouers. Ons trotseer ons eie reuse en dieptes. Alles omdat ons God ken en op ons Vader vertrou – Laat U wil geskied.
 
Oswald Chambers het geskryf: "We have to pray with our eyes on God, not on the difficulties."
                                                   (gedeeltelike erkenning aan Prof. Stephan Joubert)


André

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...