Hoe smaak die Evangelie?


Ons almal hou van saam eet. As Suid-Afrikaanse families en vriende is kuier en eet deel van ons wese. Dit is ook so vir ons gemeente en as gelowiges. Ons eet en kuier gereeld saam – met die nagmaal, met elke Kerssangdiens, en met elke spit en braai.
 
Alaina Kleinbeck skryf dat elke mens se definisie van “smaakvolle kos” verskil en dat elkeen baie sterk voel oor wat “goed en lekker smaak”. So het die geselskap van elke ete ‘n groot impak op ons ervaring daarvan. Die vraag vir ons, as gelowiges, is duidelik: Hoe smaak die evangelie?
 
Ek wil jou uitnooi om die goedheid van God te kom smaak by ons Eredienste in Birmingham! Kom smul saam aan ons kuier en saam eet tydens die Kerssangdiens op 5 Desember! Kom smaak die evangelie van Christus se liefde, omgee en genade.
 
Sien jou daar.
Andrè


 


 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...