Sy huis, jou huis.
In hierdie vreemde en onsekere tye, is sommige dinge anders en ander steeds dieselfde. Die natuur getuig 'die somer is nou in volle swang'. Die skole het gesluit, maar hierdie somervakansie blyk beide verskillend en dieselfde as ander jare te wees. 2020 is, tot op hede, anders as enige ander jaar op rekord.
Dit laat ons soms wonder oor ons toekoms, verhoudinge en geloof. Ek bid dat ons
oordenking jou geloofsreis sal versterk.
Groetnis en seenwense. Sien jou Sondag by Huiskerk.
Andrè
Vorige Briewe
Wysheid oor die grysheid. | Gebed…
Here, ek is een van die mense wat oud genoem word.
Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag.
Laat my in my laaste treë nie alleen nie.
More ...
|
|
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE… | Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde.
More ...
|
|
Winde van verandering. | "Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie."
More ...
|
|
| |
|