Hemelvaart homeschool

 
 
Jesus Christus se hemelvaart het vir die dissipels ‘n waarvolle les geleer.  Die evangelies praat nie ekstensief oor Sy hemelvaart (soos oor sy dood en opstanding) nie, maar dit is ‘n gebeurtenis wat veral vir die dissipels en elke gelowige ontsaglike waarde gehad het.   Kom dink gerus saam my oor die waarheid van hemelvaart vir jou en my.
SA Gemeente App  of  SAG Noord Youtube
 
En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.
 
(Matteus 28:20)
Nadat die Here Jesus dit vir hulle gesê het, is Hy in die hemel opgeneem en het Hy aan die regterhand van God gaan sit.
 
(Markus 16:19)

Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weg gegaan en is Hy in die hemel opgeneem. Hulle het Hom aanbid.
 
(Lukas 24:51)

Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom ná die hemel toe sien opgaan het.
 
(Handeling 1:11)

Geseënde Hemelvaartsdag.
Andrè
 

 
 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...