Geloof in aksie tydens COVID-19!

  
Wie sou gedink het 2020 sou die jaar wees waarin die hele wêreld (met ons tegnologie, gevorderde wetenskap en ekonomiese vooruitskouïngs) tot stilstand sou kom as gevolg van ‘n ‘nuwe’ virus. Die impak van COVID-19 is duidelik groter as wat meeste mense verwag het, en die owerheid se riglyne is baie duidelik in hierdie verband. As gelowiges is die vraag:  Wat staan ons te doen? 
 
Ek glo ons kan baie uit die geskiedenis leer.  Die gedagtes van Martin Luther het my help dink...
 
The 16th-century theologian Martin Luther had this to say during the bubonic plague, offering his thoughts in a letter titled "Whether One May Flee From a Deadly Plague" on how best to practically and spiritually overcome:

You ought to think this way: "Very well, by God's decree, the enemy has sent us poison and deadly offal. Therefore, I shall ask God mercifully to protect us. Then I shall fumigate, help purify the air, administer medicine, and take it. I shall avoid places and persons where my presence is not needed in order not to become contaminated and thus perchance infect and pollute others, and so cause their death as a result of my negligence. If God should wish to take me, he will surely find me and I have done what he has expected of me and so I am not responsible for either my own death or the death of others. If my neighbor needs me, however, I shall not avoid place or person, but will go freely."

 
Wees asseblief veilig in hierdie tyd. En bid vir leiding, versterking en dat God se liefde sal skyn in hierdie dynserige tyd.
 
Seënwense,
Andrè


Indien jy weet van iemand wat siek is, of hulp nodig het kontak Andre by andre@sagemeente.com of 078 4102 9307

Kontak die kerkkantoor by
noordwyk@sagemeente.com of ena@sagemeente.com

Vorige Briewe 

Die prys van woorde
God het nie net gepraat oor onvoorwaardelike liefde, vergifnis en verlossing van die wêreld nie, Hy het dit tot uitdrukking laat kom deur Sy Seun Jesus Christus. Laat toe dat Hy gehoor word in elkeen van jou woorde. More ...
Die Woord as Waarheid
Volgens Calvyn gee die Skrif ons 'n reddende kennis van God, maar slegs wanneer die sekerheid daarvan "gegrond is op die innerlike oortuiging van die Heilige Gees." More ...
Jesus se Woorde
Jesus se eerste woorde van Sy opstanding was net buite die leë graf. Ons lees daarvan in Johannes 20 waar Maria Magdalena na Hom gaan soek het. Sy was in trane, omdat Sy Hom nie kon kry nie, toe Jesus met haar praat. More ...
Die kleur van vergifnis
God is die bron van die volkome Lig wat ons lewe rig. Ons lewens-waarde lê in Hom wat deur ons skyn na die wêreld. Die wêreld word gevul met ‘n reënboog van kleure omdat God se verlossende Lig elkeen op ‘n unieke manier bereik en bevry. More ...