Om saam God te bou.

  
Daar is so baie sake wat ons lewens-legkaart help vorm. Elke besluit wat ons neem; elke verhouding wat ons aanknoop; hartseer wat ons beleef; vrae waarmee ons worstel; elke oomblik van vreugde wat ons gemoedere en herinneringe vul met ‘n onblusbare glimlag. George A. Burgagni se woorde het my laat dink…
 
Life’s Puzzle
Life is like a jigsaw puzzle
So Many pieces come with it
We gather them as we live each day
To see just how they fit
Some people start with the edges
Some start with corners too
Others go for the middle
It’s always up to you
Hold each piece, embrace them
To see where it will go
Sometimes they fit so easily
Then times you never know
Think of these as people
Each one’s a different piece
Some we meet won’t fit at all
Others will fit with ease
We go through life and gather
We use and lose some too!
Some become good memories
Some leave us sad and blue
Some pieces seem to get away
They’re like tiny grains of sand
We think we have them held real tight
But they slip right through our hands
I guess we are all just looking for
One, rare and special piece
The final one to finish our
Life long masterpiece
Our puzzles will be complete
When it happens you will know
The Puzzle comes together
By the pieces you don’t let go!
 
Geseënde week! 
Andrè
 

Vorige Briewe 

Die prys van woorde
God het nie net gepraat oor onvoorwaardelike liefde, vergifnis en verlossing van die wêreld nie, Hy het dit tot uitdrukking laat kom deur Sy Seun Jesus Christus. Laat toe dat Hy gehoor word in elkeen van jou woorde. More ...
Die Woord as Waarheid
Volgens Calvyn gee die Skrif ons 'n reddende kennis van God, maar slegs wanneer die sekerheid daarvan "gegrond is op die innerlike oortuiging van die Heilige Gees." More ...
Jesus se Woorde
Jesus se eerste woorde van Sy opstanding was net buite die leë graf. Ons lees daarvan in Johannes 20 waar Maria Magdalena na Hom gaan soek het. Sy was in trane, omdat Sy Hom nie kon kry nie, toe Jesus met haar praat. More ...
Die kleur van vergifnis
God is die bron van die volkome Lig wat ons lewe rig. Ons lewens-waarde lê in Hom wat deur ons skyn na die wêreld. Die wêreld word gevul met ‘n reënboog van kleure omdat God se verlossende Lig elkeen op ‘n unieke manier bereik en bevry. More ...