Die geheim van Kersfees.


Johannes 1:1-18
Jesus Christus se geboorte en koms na die aarde het  vir elkeen wat in Hom glo, verlossing gebring. Hy het vir ons God se wil en die weg na die ewige lewe kom openbaar. Die stem van die Vader is duidelik deur die Evangelies – "dit is my geliefde Seun, luister na Hom". Die profete in die Ou Testament het dit reeds jare tevore aangekondig deur die Heilige Gees – die Messias sou ons kom red.

Vandag hoor ons steeds van die Vader se wil vir sy kinders; van God se wil vir mense. Wanneer ons die Woord lees ontdek ons ‘n versameling liefdesbriewe wat God aan my en jou geskryf met die oorkoepelende tema – Hy is lief vir elkeen en is teenwoordig in ons. God wil vir ons die pad van verlossing aandui, en die geboorte van Jesus die Verlosser skenk die verlossing aan elkeen wat wil luister.
 
Mag ons altyd en oral luister. Mag elkeen van ons die kennis van God en Sy redding deel, versprei en bevestig. Mag ons stemme in hierdie Kerstyd weerklink en weergalm oor die aarde tot in die hoogste hemele.
 
Soli Deo Gloria
Andrè
 
E-pos: andre@sagemeente.com
Selfoon nommer:078 4102 9307
 
 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...