KersFEES.


Die afgelope paar weke het ons Kerssangdienste beklemtoon hoe daar feesgevier word oor die koms van Jesus Christus. Die verhale, tekste en liedere ïllustreer hoe mense in verwagting leef, en hoe elke mens saam kan juig oor die genadige profesie en wonderwerk wat in Betlehem gebeur het. 

Kersfees is ‘n geleentheid vir ons om fees te vier! Dit is ‘n tyd waarin ons bande van liefde en omgee bou. Dit is ‘n geleentheid om aan almal te getuig dat die wonderlike genade van God vir elkeen bedoel is. 

Kom ons maak soos die herders -loof en prys God oor alles wat hulle gehoor en gesien het (Luk2:20). God se belofte, genade en redding is vir jou. 
 
Geseënde advent.
Andre
 
E-pos: andre@sagemeente.com
Selfoon nommer:078 4102 9307
 
 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...