Doing vs Being

 
 
Nehemiah 2:1–10
 
Die kultuur van vandag is meer gefokus op “doing” eerder as “being”. Daar is ‘n 'al' groter fokus op dinge wat gedoen moet word, instede van die waarde van ons bestaan. Het jy jouself al die vraag gevra: Is die sake wat jou tyd in beslag neem, ook die sake wat waarde en sin aan jou lewe gee?
 
Familie-, gesins- en vriendskapsverhoudinge benodig tyd en aandag. Ons kan slegs verwag om waardevolle verhoudinge te groei wanneer ons dit versorg. Dit is ook waar vir ons kinders. Elke fase van hulle lewens ontwikkel teen ‘n tempo waarby ons soms nie kan byhou nie. Met die regte insette kan hulle ontwikkel in die verantwoordelike volwassenes wat God hulle bestem het om te wees.
 
Gaan wees die een wat waarde voeg tot jou verhoudinge.
 
Gebed…
Please shine your light upon my family today, Lord. Give us strength to overcome all of the difficulties that we are currently dealing with, and protect us against any and all problems we may encounter in future days. Lord, please bring us together as we are meant to be. May the love that binds us only grow stronger as we fulfill the path and desires You have laid out before each of us. Grant my family forgiveness for any sins we have committed against You and one another. Amen.

                                                                               (holylandprayer.com)
 
Andrè
 

Vorige Briewe 

Die prys van woorde
God het nie net gepraat oor onvoorwaardelike liefde, vergifnis en verlossing van die wêreld nie, Hy het dit tot uitdrukking laat kom deur Sy Seun Jesus Christus. Laat toe dat Hy gehoor word in elkeen van jou woorde. More ...
Die Woord as Waarheid
Volgens Calvyn gee die Skrif ons 'n reddende kennis van God, maar slegs wanneer die sekerheid daarvan "gegrond is op die innerlike oortuiging van die Heilige Gees." More ...
Jesus se Woorde
Jesus se eerste woorde van Sy opstanding was net buite die leë graf. Ons lees daarvan in Johannes 20 waar Maria Magdalena na Hom gaan soek het. Sy was in trane, omdat Sy Hom nie kon kry nie, toe Jesus met haar praat. More ...
Die kleur van vergifnis
God is die bron van die volkome Lig wat ons lewe rig. Ons lewens-waarde lê in Hom wat deur ons skyn na die wêreld. Die wêreld word gevul met ‘n reënboog van kleure omdat God se verlossende Lig elkeen op ‘n unieke manier bereik en bevry. More ...