Advent.


 Advent is ‘n wonderlike tyd van die jaar!  Oral oor die wêreld maak mense reg vir Kersfees – reg om die geboorte van die Koningskind te vier.  Dit is ‘n tyd van die jaar waar ons weer op nuut voor die vraag staan: Wie is hierdie Jesus en wat het God deur Hom vir ons kom doen?

Johannes 1:1-3 sê: “In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie”. Jesus het voor sy geboorte al bestaan.  Hy lewe van ewigheid af, voor die skepping van die wêreld en die mens. Hy het nie dieselfde beperkinge as die mens nie – Hy is meer as ons mense – Hy is God self en sy liefde vir ons bestaan al van die skepping af.

Geseënde Advent,
Andrè


 

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid.
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE…
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Wonderwerke
Dit is besonder kosbaar. More ...
Winde van verandering.
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen. More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie is jy?
Jou lewensreis loop hand aan hand met die vraag...... More ...
Wie is die Here?
God openbaar Hom elke dag aan jou. Die vraag is: soek jy en luister jy…? More ...
Wie is die Here van my lewe?
Alles is in Hom, deur Hom en tot Hom. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
Om God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...