Manne Naweek 2026
27-29 Maart

 

Navigasie- waarheen is jou kompas gestel?

   

Leier: Kobus van Rensburg
Kom deel in ’n betekenisvolle, bemoedigende en avontuurlike naweek saam met ander mans by die Frontier Centre,  Addington Road, Northampton, NN9 5UH.
Dit beloof om ’n tyd van groei, broederskap en geestelike rigting te wees.
 
£150 per volwassene
£70 per seun (10–16 jaar)
📞 Navrae:
Hennie – 079 3434 1879
Frikkie – 075 0691 8027
Andre - 07841029307
Ons sien uit daarna om jou daar te hê en saam nuwe rigting te ontdek.

 

Sluit aan by ons WhatsApp groep.

qr code 226