Piekniek, Sport en spele dag
17 Mei 2025, 11 uur
Kom kuier saam by Ryton Pools,
Coventry, CV8 3BH.
Die fokus val op piekniek en kuier.
Daar is baie plek vir die kinders om te hardloop en speel. Die met baie energie kan hul fietse saam bring,
en as jy saam jou hondjie wil gaan stap, daar is baie stapplek.
Daar is ook 'n winkel waar jy heerlike eetgoed en koffie kan kry.
Parkering vir die dag £6.60/ £4 vir tot 4 ure.
Sien jou daar!