Login
Register
Search
Home
Homepage
Birmingham
Birmingham
Meer Oor Ons
Wat Gebeur?
Raak Betrokke
Loughton
Loughton
Meer Oor Ons
Wat Gebeur?
Raak Betrokke
SA Gemeente
Kerssangdiens 2025
Almal word met vreugde uitgenooi na die Kerssangdiens - 30 November 10 uur.
Kom beleef die wonder van Christus se geboorte deur sang en musiek saam met Nathan Smith.
Hy is 'n SA gebore kitaarspeler en was oa betrokke by programme soos Noot vir Noot. Hy gaan ons bedien met sang en musiek om die wonder van Kersfees te vier!
Na die diens kuier en eet ons saam.
Op die spyskaart is: Skaapboud, groente, broodjies en slaai.
Malva poeding en vla vir nagereg.
Volwassenes £15 (11jaar en ouer); kinders £7 (5-10 jaar)
Almal bring hul eie drinkgoed en eetgerei
Bespreek jou plek hier voor of op 20 November