Manne Naweek 2025
28-30 Maart
Hoe hanteer ons moeilike gesprekke?
Kom herlaai jou batterye saam met ander manne onder leiding van Kobus van Rensburg by Frontier Centre.
Koste: £140 per volwassene en £60 per seun(10-16 jaar), vir die naweek.
Alle etes, beddegoed en drinkgoed is ingesluit- behalwe handdoeke. Bring asb eie snacks saam.
Arriveer van 17:00 Vrydagaand en vertrek weer op die laatste 12:00 Sondag.
Adres: The Rock UK, Frontier-Centre. Addington Road, Northampton, NN9 5UH.
Vir enige navrae kontak vir Hennie 07934341879 ( Middellande), Frikkie 07506918027 ( Middellande) en
Jaco 073 8542 2465 (Loughton)
Koop jou kaartjies hier
Sluit aan by ons WhatsApp groep.