Tienerkamp 2025
Daar is die jaar 2 Tienerkampe!!!!
Jaar 7-9 : 5-7 September
en Jaar 10-13: 24- 26 Oktober
Waar: Oakwood Youth Camp WaterlooRoad, Bracknell, Wokingham RG40 3DA
Dit gaan 'n kamp wees waar elke tiener op hul eie vlak bedien gaan word.
Daar gaan ook gekuier word, baie speletjies, heerlike kos en 'n vars, betekenisvolle en lewensveranderende ondervinding wees!!
Waar: Oakland Youth Camp Waterloo Road, Bracknell, Wokingham, RG40 3DA
Jy moet asb jou inskrywings doen vir watter jaar jou kind sal wees op 1 September 2025
Inskrywings:
Jaar 7-9 Skryf hier in
Jaar 10-13 Skryf hier in
Die koste per kind is £100
Kontak persoon: Katinka Crossman: katinka@sagemeente.com
Jy sal 'n 'Paklys' ontvang saam met die bevestigings e-pos wat vir jou gestuur word, sodra jy bespreek het.