Middellande Erediens.

 
Ons hou weer Erediens onder EEN dak  ....

Elke eerste en derde Sondag van die maand by  Alderbrookskool. 

Blossomfield Road-
Solihull
B91 1SN- Die poskode neem jou na 'n ander hek. Gebruik asb die hek in Blossomfield Road. Ons vergader gewoonlik in The Edge.

As jy dit nie kan bywoon nie, is daar ook video opnames beskikbaar vir "Huiskerk".

Kom luister saam op:
SA Gemeente App  
Birmingham gemeente  se Facebook blad
HuisKerk op YouTube or SA Congregation App

Groetnis en seën,
André