Manne Naweek 2025


28-30 Maart Hoe hanteer ons moeilike gesprekke?

   
Kom  herlaai  jou batterye saam met ander manne onder leiding van Kobus van Rensburg by Frontier Centre.

Koste: £140 per volwassene en £60 per seun(10-16 jaar), vir die naweek. 
Alle etes, beddegoed en drinkgoed is ingesluit- behalwe handdoeke. Bring asb eie snacks saam.
 

Arriveer van 17:00 Vrydagaand en vertrek weer op die laatste 12:00 Sondag. 

Adres: The Rock UK, Frontier-Centre. Addington Road, Northampton, NN9 5UH.

Vir enige navrae kontak vir  Hennie  07934341879 ( Middellande),
Frikkie  07506918027 ( Middellande) en
Jaco 073 8542 2465 (Loughton)

Koop jou kaartjies hier

Sluit aan by ons WhatsApp groep.


Manne Naweek QR Code fin