Gesamentlike Paasdiens
Op Sondag 27 April om 10 uur, kom al SA Gemeente se verskillende wyke bymekaar in Guildford, waartydens ons 'n spesiale Paasdiens gaan hou. Na die diens kuier ons saam.
Spyskaart:
Rys
Malva poeding
0-4Jaar Gratis
Koop jou kaartjie hier
Bring asb eie drinkgoed en glase.
Hier is die besonderhede van ons wyk in Guildford:
Adres: King's College, Southway, Guildford, GU2 8DU (Google Maps)