Dames Ontbyt 7 Maart 2026
Jy word hartlik uitgenooi na 'n Dames Ontbyt en heerlike kuier, daar gaan ook 'n kreatiewe aktiwiteit wees...
Carpino Lounge
183 High Street, Epping
CM16 4BH
9 uur
Bevestig as jou plek by Ena, ena@sagemeente.com
Almal betaal vir hulself op die dag
Almal moet asb vooraf jou ontbyt kies,
dit moet asb in wees voor of op die 5de Maart.
Die spyskaart
Daar is parkering agter die restaurant, dit is 'n pay & display area.
Ena Wassermann
ena@sagemeente.com