Dames Oggend 15 Maart 2025


Jy word hartlik uitgenooi na 'n spesiale kuier, (indien die weer mooi is gaan ons in die Epping woud 'n kort roete stap)

9:00 tot 12:30
Theydon Bois Village Hall (Klein saal)
Coppice Row
Theydon Bois
CM16 7ER

Tema: Die Natuur om jou...

£10 per dame en £5 per dogter
Kan elke Dame asb 'n bordjie eetgoed saambring.

Skryf hier in


Ena Wassermann
ena@sagemeente.com