KersSANGdiens
23 November 2025 om 10:00
SAG Loughton se KersSANGdiens
Roding Valley High school
Alderton road
Loughton
IG10 3JA
Kom loof en prys die Heer. Ons KersSANGdiens is baie spesiaal!!!
Na die diens gaan ons saam eet en kuier.
Daar gaan 'n spitbraai, broodjies en heerlike slaaie wees.
Vir nagereg is daar Malva poeding met vla.
Kaartjies:
Volwassenes £15 (11 en Ouer)
Kinders £7 ( 5-10jaar)
Almal bring hul eie drinkgoed
Koop hier jou kaartjies
Kontak Ena indien indien jy wil help.
ena@gemeente.com
Bring asb eie glase en drinkgoed, daar sal koffie en tee wees.
Ons samel weer die jaar produkte in vir die Collierrow/Romford foodbank waar ons gemeentelede betrokke is.
Die produkte sal tydens ons KERSDIENS 23 November 2025
ingeneem word.
Lys wat nodig is:
Lang lewe melk en Lang lewe vrugtesap
Pasta souse en rys
Blikkies vrugte en blikkies vla
Blikkies groente en tamaties
Blikkies vis en blikkies sop
Klein houers koffie
Toilet papier
Seep, Sjampoe en onderarm sprei
Tandepasta en tandeborsels
Wasgoed poeier (Kleiner pakkies asb)
Baie dankie vir jou bereidwilligheid en omgee vir die gemeenskap.