KersSANGdiens
23 November 2025 om 09:30 vir 10:00
SAG Loughton se KersSANGdiens
Roding Valley High School
Alderton road
Loughton
IG10 3JA
Kom loof en prys die Heer. Ons KersSANGdiens is baie spesiaal!!!
Na die diens gaan ons saam eet en kuier.
Daar gaan 'n spitbraai (Pulled pork), broodjies en heerlike slaaie wees.
Vir nagereg is daar Malva poeding met vla.
Kaartjies:
Volwassenes £15 (11 en Ouer)
Kinders £7 ( 5-10jaar)
Almal bring hul eie drinkgoed
Koop jou kaartjies voor of op 19 November.
Koop hier jou kaartjies
Kontak Ena indien indien jy wil help.
ena@gemeente.com
Bring asb eie glase en drinkgoed, daar sal koffie en tee wees.