Loughton FUNDAY
28 Junie 2025
Plek:Theydon Bois Village Hall, Coppice Row, Theydon Bois, CM16 7ER
Tyd: 10:30 tot 14:00
Dit gaan 'n heerlike kuier dag wees.
Daar gaan vetkoek, braaivleis, koeksisters, melktert, 'n tee tuin wees en nog vele meer!!!
Volg asb die link en laat weet ons waar jy wil help...
Laat weet asb vir Ena indien jy wil help
Kontak Ena by
ena@sagemeente.com vir meer inligting.