Manne Naweek 2026
27-29 Maart
Frontier Centre
Addington Road
Northampton
NN9 5UH
Tema: "Navigasie- waarheen is jou kompas gestel"
Leier: Kobus van Rensburg
Kom deel in 'n betekenisvolle, bemoedigende en avontuurlike naweek.
Dit beloof om 'n tyd van groei, broederskap en geestelike rigting te wees.
£150 per volwassene en £70 per seun (10-16jr)
Navrae:
Hennie - 07934341879
Frikkie - 07506918027
Andre - 07841029307
Skryf hier in:
EN...
