Kalender
Hier is die jaar se volledige kalender in PDF formaat vir download:
Alternatiewelik - hieronder volg die volgende paar weke se aksies...
Middellande Erediens
Sunday 18 January 10:00
Sout Happie Sensasie! (direk na die Erediens)
Ons nooi jou na ’n Sout happie sensasie—
’n samesyn van lag en gesels na die vakansie! Kom deel jou lig, jou liefde, jou teenwoordigheid -
Jy's deel van die samesyn!Bring asb 'n bord met jou gunsteling sout happies! |
Middellande Nagmaalsdiens
Sunday 1 February 10:00
Middellande Erediens
Sunday 15 February 10:00
Bybelvasvra en Bybel ete
Sunday 1 March 10:00
Lees solank die boek Rut. Bring vir julle 'n piekniek mandjie gevul met kosse wat in die Bybel genoem word.
Nooi vriende saam en kom neem saam deel. |
Middellande Erediens
Sunday 15 March 10:00
Manne Naweek
Friday 27 March 17:00
Kom herlaai jou batterye saam met mede gelowiges! |
Gesamentlike Paasdiens
Sunday 5 April 10:00
Erediens
Sunday 19 April 10:00