The Nickleblacks

 
Met Jo Black en Refentse....

Maak gereed vir  'n eg Suid- Afrikaanse aand propvol goeie musiek, baie lag en lekker kuier.
9 Julie 2026
19:00- Deure maak 18:00 oop  


Nuneaton Old Edwardians Rugby en Football Club, Weddington Road, Nuneaton, CV10 0AL
Koste: £30 per volwassene
£20 per kind(8-16 jaar oud)
7 en jonger gratis
Kaartjies by die deur £35 per volwassene indien daar nog beskikbaar is.

Daar geen lekker boereworsrolle verkoop word en die kroeg sal oop wees.
Daar is ook heelwat tombola pryse op die spel- wat ook biltong insluit.


Kaartjies nou aanlyn beskikbaar. 
Bespreek sommer dadelik jul kaartjies!
Nooi al jou vriende, bring jou familie en kom maak goeie herinneringe!