'n Stewige gebou

 


Teks: 1 Petrus 2:4-5 en Efesiërs 2:20-22

 
Die Nuwe-Testamentiese briewe neem Christus se tema van die "bou" van Sy kerk op en kleur dit vir ons in. Hierdie idee nie op enige manier verwar moet word met die letterlike geboue van Christelike aanbidding nie, is die fokus tog die gemeente van Christus se kerk.
 
Veral die apostels Paulus en Petrus het die kerk gesien as 'n geestelike gebou, saamgestel uit "lewende stene" – Christene. Elke Christen het ‘n oproep om in te skakel en in te pas deur deel te wees van die kerk van Christus.  Hierdie beeld wys hoe Christene afhanklik is van mekaar en op Christus die gebou se hoeksteen.
 
Kom skakel gerus in en wees deel van Sy Kerk.
 
Seënwense,
Andre



 
Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE….
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Winde van verandering
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Wese van goeie dade
Die besondere opdrag om God lief te hê met alles wat en wie ons is dui op ons verhouding met God, as ons Vader en ons as Sy kind. Dit is ‘n liefde wat my hele wese omvat. More ...
Wees voorbereid
Sy Woord en stem wil ons lei en versterk. Ons gaan moet voorberei deur Sy wapenrusting aantrek om gereed te wees vir hierdie- en elke ander krisis wat voorlê. More ...
Wees dankbaar, dit is wat Christus verwag!
"Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” More ...