Gebedsversoeke 

gebed-header

Stuur asseblief ENIGE gebedsversoeke aan Ena Wassermann onder op die bladsy. Dui ook asb aan of die gebedsversoek privaat is (maw net vir die paar voorbidders by Noordwyk) en of dit in die afkondiginge geplaas kan word.

  • Almal wat geraak word deur die huidige moeilike tyd

  • S.A Gemeente hier in Engeland

  • Ons gesinne en kinders hier in Engeland

  • Ons mense in Suid Afrika

Naam:
E-pos Adres:
Telefoon Huis:
Selfoon:
Kommentaar:
Publiseer hierdie gebedsversoek