Gebed vir die heengaan van Koningin Elizabeth II

 
Die afsterwe van Koningin Elizabeth II het haar gesin, familie, Britse nasie en mense regoor die wêreld diep getref. Die seer en verlies van haar afsterwe bring ons voor God...
 

O God, our help in ages past,
Our hope for years to come,
Our shelter from the stormy blast,
And our eternal home;
 
Beneath the shadow of thy throne
Thy saints have dwelt secure;
Sufficient is thine arm alone,
And our defence is sure.
 
Before the hills in order stood,
Or earth received her frame,
From everlasting thou art God,
To endless years the same.
 
A thousand ages in thy sight
Are like an evening gone;
Short as the watch that ends the night
Before the rising sun.
 
Time, like an ever-rolling stream,
Bears all its sons away;
They fly forgotten, as a dream
Dies at the opening day.
 
O God, our help in ages past,
Our hope for years to come,
Be thou our guard while troubles last,
And our eternal home.

 
Isaac Watts (1674-1748)
 
Regoor die Verenigde Koninkyk is daar verskeie plekke waar jy jou simpatie kan oordra en aanteken. Die 'Church of England' het 'n "Book of Condolences for Her Majesty The Queen" beskikbaar gestel sodat jy jou meegevoel aanlyn kan betuig.
 
Andre






Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE….
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Winde van verandering
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Wese van goeie dade
Die besondere opdrag om God lief te hê met alles wat en wie ons is dui op ons verhouding met God, as ons Vader en ons as Sy kind. Dit is ‘n liefde wat my hele wese omvat. More ...
Wees voorbereid
Sy Woord en stem wil ons lei en versterk. Ons gaan moet voorberei deur Sy wapenrusting aantrek om gereed te wees vir hierdie- en elke ander krisis wat voorlê. More ...
Wees dankbaar, dit is wat Christus verwag!
"Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” More ...