Soortgelyke biografië


Teks: Josefs, Daniël, Ester
 
Die verhale van Josef, Daniël en Ester vertoon verrassende ooreenkomste. Al drie vertel van jong mense wat weggevoer was en hulle bevind het in die hof van ‘n vreemde koning. Al drie getuig daarvan dat God hulle toegerus, beskerm en gebruik het om waardevolle verandering te bewerk.
 
Soos die gelowiges in die Bybel, vind ons aanklank by hierdie verhale. In elkeen van hierdie vertellings hoor en sien ons sake waarmee ons kan assosieer en identifiseer. So hou elkeen van hierdie verhale vir ons betekenis in. God wil aan ons duidelik kommunikeer – Hy is in alles en elke oomblik by Sy kinders. Michael Johnston sluit hierby aan: "No matter what battle I’ve got to fight, no matter what I have to give up, peace with God has always got to be what guides my decision in life."
 
Gebed:
Here, dankie dat U my ken.
Spreek deur U Woord en Gees in my lewe.
Lei my op pad van gehoorsaamheid en aanvaarding.
Bly by my.
Amen.
 

Andrè

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE….
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Winde van verandering
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Wese van goeie dade
Die besondere opdrag om God lief te hê met alles wat en wie ons is dui op ons verhouding met God, as ons Vader en ons as Sy kind. Dit is ‘n liefde wat my hele wese omvat. More ...
Wees voorbereid
Sy Woord en stem wil ons lei en versterk. Ons gaan moet voorberei deur Sy wapenrusting aantrek om gereed te wees vir hierdie- en elke ander krisis wat voorlê. More ...
Wees dankbaar, dit is wat Christus verwag!
"Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” More ...