Op reis na Emmaus

In Lukas 24 lees ons van twee van Jesus se volgelinge. Hulle is oppad na Emmaus, ‘n dorpie so 12km van Jerusalem. Hulle loop weg van Jerusalem af omdat hulle drome van verlossing en hoop op ‘n vry lewe saam Jesus begrawe is.

Jesus verskyn aan hulle en verduidelik aan hulle die Ou Testamentiese geskrifte oor God se verlossing. Jesus beskryf die verwagte Messias (Jesaja 53) en hoe God se plan, anders daarna uitsien as die mens se verwagting. Vir die eerste keer verstaan hulle, dat dit juis die Messias se wonde is wat genesing sal bring vir ons sondes.

Die krag van die opstanding is anders as wat die wêreld verwag. Die standvastigheid van God se Woord, liefde en genade is die grondslag vir elke gelowige en dienaar van God wat soos 'n loot voor die Here uitspruit, soos 'n plant wat wortel skiet in droë grond.
 
Andre

 

Vorige Briewe 

Wysheid oor die grysheid
Gebed… Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. More ...
WYSE BESLUITE en WARE LIEFDE….
Ons moet tot God bid om wysheid, sodat ons elke dag besluite kan neem waardeur God verheerlik sal word. Ons moet tot God gerig wees, sodat ons weë en handelinge getuig van Sy ware Liefde. More ...
Winde van verandering
"Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie." More ...
Wie is my naaste?
Geniet die avontuur om God se wil te doen More ...
Wie is jy?
Ons is kinders van God. More ...
Wie het die Bybel geskryf: God of mense?
God se wil te openbaar en die evangelie van hoop te bring. More ...
What makes us happy?
Mag die liefde in jou lewe net sterker groei, vir jouself, jou gesin, maar bo alles vir God. More ...
Wese van goeie dade
Die besondere opdrag om God lief te hê met alles wat en wie ons is dui op ons verhouding met God, as ons Vader en ons as Sy kind. Dit is ‘n liefde wat my hele wese omvat. More ...
Wees voorbereid
Sy Woord en stem wil ons lei en versterk. Ons gaan moet voorberei deur Sy wapenrusting aantrek om gereed te wees vir hierdie- en elke ander krisis wat voorlê. More ...
Wees dankbaar, dit is wat Christus verwag!
"Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” More ...